Armman se Poeding

BESTANDDELE:

STROOP (kook alles saam):

  • 3k water
  • 1k suiker
  • 1tl gemmer / kaneel

 

BESLAG:

  • half koppie appelkooskonfyt
  • 2 tl koeksoda
  • 1.5 koppie meel
  • half koppie margarien
  • Kwart tl sout
  • Kwart koppie warm melk

METODE:

  1. Meng konfyt en botter in kastrol tot smelt
  2. Los koeksoda op in kart koppie melk
  3. Roer koeksoda mengsel vining by konfyt mengsel
  4. Gooi meel en sout in en roer vining tot glad
  5. Skep lepels vol in kokende stroop in kastrol (kluitjie styl)
  6. As alles in die kastrol is sit plaat op lag en sit deksel op
  7. Stoom vir so 15 – 20 minute – by the way hoe langer jy hom stoom (lekker toffierig)
  8. Bedien met vars room en vlaKoo
29,692 kere besoek

Malvapoeding

Sien

Melkkos

Sien

Kondensmelk Suurlemoen Tert

Sien

Ierse Koffie

Sien