Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Kannie ophou eet nie!

Bestanddele

1 kg bruismeel

5 koppies semel / All-bran

400 ml suiker

2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand

1 tl sout

500g margarien Stork Bake

3 jumbo eiers

500 ml karringmelk

125 ml kookolie

Hoe maak mens

Meng al die droe bestanddele

Smelt margarien

Meng in droe bestanddele

Klits eiers

Gooi karringmelk daarin

Gooi olie dan daarin

Meng (Droe+Margarien) + (Nat)

Spuit / smeer oondpan

Bak in 180⁰ oond vir +- 20 minute

Laat droog in oond teen 80⁰

52,428 kere besoek

Bobotie

Sien

Waldorf Slaai

Sien

Kerriefrikkadelle

Sien

Beesstertbredie met sjerrie

Sien