Outydse Karringmelkpoeding

Bestanddele:

  • 1½ eetlepel botter
  • ¾ koppie suiker
  • 3 eiers
  • 3 eetlepels meel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • knippie sout
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 1 koppie melk
  • 2 koppies karringmelk

 

Metode:

  1. Room die botter en suiker saam, voeg die eiers een vir een by en klits goed. 
  2. Sif die meel, bakpoeier en sout en voeg by eiermengsel.
  3. Meng die vanilla, melk en karringmelk by. 
  4. Gooi in gesmeerde bak.
  5. Sit klontjies botter bo-op.
  6. Bak vir +- 40 minute.
31,403 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Cheezy

Sopaartappels

Sien

Bobotie

Sien

Waterblommetjie Bredie met Groenbone

Sien

Karamel Yskastert

Sien