Beskuit

Beskuit

1 kg Nutty Wheat koringmeel

8 tl bakpoeier

5 tl sout

Smelt die volgende saam:

  •          2 koppies suiker
  •          1 koppie olie
  •          250g margarien

Klop 1 eier in 1 ½ koppie suurmelk of karingmelk

 

Metode:

  1. Gooi die meel, bakpoeier en sout saam in 'n bak.
  2. Voeg die karringmelk/eier mengsel by die gesmelte suiker en margarien mengsel en voeg dan hierdie gekombineerde mengsel by die meel.
  3. Meng goed en gooi in oondpan.
  4. Druk plat in oondpan en bak vir 1 uur op 160 C, laat afkoel en sny.
8,569 kere besoek

Marie Beskuitjie Tert

Sien

Olive Bruchetta with Tomato and Basil

Sien

Kaserige tuna-pannekoeke

Sien

Cinnabuns

Sien