Meng die volgende saam:
- 5 x koppies meel
- 5 x koppies Nutty Wheat koringmeel
- 4 x weatbix blokkies
- 10ml sout
- 2 x koppies klapper
- 2 x koppies suiker
- 50 ml bakpoeier
Smelt 500g margarine en voeg dan die volgende by
- 10ml asyn
- 10ml koeksoda
- 500 ml karingmelk
- 2 x eiers geklits
Voeg bottermengsel by meelmengsel en meng goed,
Sit in gesmeerde panne en bak vir 40 min by 180 grade
13,372 kere besoek
Hoendersosaties op die rooster
Sien
Tuna Macaroni Gereg
Sien
4 Minute Kaaskoek
Sien
Klapper-malvalekkers
Sien
