Lasagne
Vleis
Braai 1 pakkie Bacon stukkies en sit eenkant.
Braai die volgende saam:
Braai 1 kg “lean” maalvleis tot bruin, gooi ½ tl sout en swart peper asook paar druppels tabasco by.
Gooi by vleis:
Meng alles goed.
Kaassous
4 x pakkies “insant” kaassous (meng met helfte inhoud water)
Gooi laag vleis, laag pasta, laag kaassous en herhaal.
Gooi gerasperde kaas oor.
Bak 30 – 40 min in voorafverhitte oond (180)
Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!