Kerrie Marinade vir Sosaties

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES!

 

BENODIG:

  • 8 Uie sny in ringe
  • 2 eetlepels Kerriepoeier
  • 1 e Borrie
  • 4 eetlepels Suiker
  • 2 eetlepels Maziena
  • 2 koppies Asyn
  • 2 koppies Water
  • 1 koppie Blatjang
  • 1 koppie Appelkooskonfyt
     

MAAK SO:
Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer. 

Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties. RUMPSTEAK is net so lekker.

Aantal kere besoek: 26502

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Creme Karamel
Creme Karamel...meer
Lekker Versiersuiker
Lekker Versiersuiker...meer
Slappap Poffers
Slappap Poffers...meer
Maklike Frikkadelle (meatballs)
Maklike Frikkadelle (meatballs)...meer
Mossel en aartappelsop
Mossel en aartappelsop...meer
Selfsous Sjokolade Poeding
Selfsous Sjokolade Poeding...meer