Souttert

BESTANDDELE:

  • 2 e meelblom
  • 2 t suiker
  • 2 t mosterdpoeier
  • 'n teelepel sout
  • 4 eiers
  • 2 k melk
  • 2 k gerasperde kaas
  • 2 e gerasperde ui
  • 2 t gekapte pietersielie
  • 1 blikkie soutvleis, fyn gemaak
 
 

METODE:

  1. Voorverhit oond tot 180 grade C/350 grade F.
  2. Smeer of spuit een groot tertbord of klein kolwyntjiepannetjies.
  3. Meng meelblom, suiker, mosterdpoeier en sout.
  4. Klits eiers en melk saam.
  5. Roer eiermengsel by meelmengsel in.
  6. Voeg kaas, ui, pietersielie en soutvleis by.
  7. Skep in tertbord of kolwyntjiepannetjies.
  8. Bak tot gaar.

BRON: MARETHA MAARTENS

14,011 kere besoek

Aartappel bygereg vir Braai

Sien

Rosynebrood

Sien

Peppermint Crisp Mousse

Sien

Roosterkoek (oor die kole of in die stoof)

Sien