Rysslaai

Slaai:
1 k rou rys (kook tot gaar) 
½k rosyne 
1 ui (fyn gekerf) 
1 tamatie (in blokkies gesny) 
½ groen rissie (fyn gesny) 
1 klein blikkie perskeskywe 

 

Laat rys afkoel en meng met res van bestanddele. 

Sous:
1 k mayonnaise 
2 t kerriepoeier 
1 e Chutney 

 

Meng sousbestanddele en roer deur slaai.

 
26,031 kere besoek

Jan Ellis Poeding

Sien

Bak gesonde koekies in 30 minute

Sien

Beestong met mosterdsous

Sien

Vinnige Chips Koekies

Sien