Mieliebrood - Baie lekker en maklik!

BESTANDDELE:

  • 1 1/2 koppie koekmeel
  • 15 ml bakpoeier
  • 2 ml sout
  • 250 ml mieliemeel
  • 1/2 koppie suiker
  • 3 eiers
  • 160 ml olie
  • 1 blikkie - 410 g roomsoort sweetcorn

 

 

 

 

METODE:

Gebruik 'n broodpan, ongeveer 22 cm.

  1. Sif al die droe bestanddele saam.
  2. Klits die eiers en olie saam en voeg sweetcorn by.
  3. Voeg bogenoemde mengsel by droe bestanddele en meng.
  4. Bak vir 1 uur teen 180 grade C.

 

1 teelepel vanielje of karamel essens kan bygevoeg word soos verkies.

 

BRON: IWISA mieliemeel pak (resep op pak)

24,377 kere besoek

Hamburger Patties

Sien

Wortel-appel koek

Sien

Tamatie en Rissie Konfyt (Mikrogolf)

Sien

Gammon in Coke

Sien