Yskoffie

Yskoffie

Bestanddele

500 ml (2 k) sterk filterkoffie, afgekoel
80 ml kondensmelk
genoeg ys
750 ml (3 k) koue afgeroomde melk
Dié resep is genoeg vir 8 drankies.
Metode

Vul agt glase halfvol met ys. 
Roer kondensmelk by koffie en plaas vir een uur in vrieskas sodat dit vinnig koud kan word. 
Verdeel koue koffie tussen glase. 
Verdeel koue melk tussen glase. 
5 Sit dadelik voor.

Wenk Jy kan ook die kondensmelk met suiker of Nutella-sjokoladesmeer vervang.

 

Bron:  Vrouekeur

 
5,254 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Biltong

Vlakoek

Sien

Aartappel en Sampioen Gebak

Sien

Gemmerbier

Sien

Geroomde mielie en hoendersop

Sien