Sjokolade Melkskommel
Bestanddele
Yskoue melk
Sjokolade roomys
Sjokolade stroop
Metode
Gebruik 125 ml melk per skommel. Voeg ‘n groot skep of twee roomys by melk. Voeg 25 ml stroop by. Meng goed in versapper en sit voor.
Bron: Liplekker.co.za
17,384 kere besoek
Wortelbredie
Sien
Peppered Salmon on the Braai
Sien
Mossel en aartappelsop
Sien
Italiaanse panpizza
Sien
