Ouma Ies se koperpennie wortelslaai
Bestanddele
1 kg wortels, in ringe gesny
3 uie, in ringe gesny
3 groen soetrissies, in blokkies gesny
Sous:
250 ml water
1 pakkie tamatieroomsop
200 ml asyn
250 ml suiker
125 ml olie
10 ml Worcestersous
7 ml mosterd
Metode
Kook wortels vir 15 minute (nie te sag nie).
Kook uie.
Pak wortels, uie en groenrissie in lae in 'n bak.
Meng al die bestanddele vir die sous saam.
Kook 3 minute saam.
Gooi warm sous oor die groen.
Laat staan in yskas vir een dag.
Bron: RSG - Dis die een (Tjailatyd)
Foto: RSG - Dis die een (Tjailatyd)
21,079 kere besoek
Creamy Mustard Potato Salad
Sien
Frikkadelle
Sien
Spekvleis-en-spinasie-tertjies
Sien
Biltong (Suid Afrikaans)
Sien
