Oeps! Dit lyk of jy nog nie ingelog het nie. Jy moet inlog om hierdie opsie te kan gebruik! As jy nog nie geregistreer is nie, klier hier om te registreer:

Smelt die botter in ’n kastrol. Voeg die suiker, gouestroop, ’n knypie sout en 100 ml water by. Verhit dit stadig en roer tot die suiker opgelos het. Verf die suikerkristalle wat teen die kant van die kastrol vorm, af met ’n kwas wat in water gedoop is.
Laat die mengsel prut sonder om dit te roer tot dit hardekraakstadium (149-154 °C) bereik. Toets of dit reg is deur ’n druppel van die mengsel in koue water te laat val – dit moet in dun draadjies verdeel wat ferm en baie bros is.
Meng die grondbone en koeksoda by en gooi dan die mengsel in ’n gesmeerde vierkantige 25 cm-bakpan. Merk dit met ’n mes in duidelike blokkies voordat die mengsel hard word. Breek dit in blokke wanneer dit hard is en bêre dit in ’n lugdigte houer.
Bron: Idees Tydskrif
Foto: Idees Tydskrif
Aantal kere besoek: 7062
Kommentaar:
Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!