Bestanddele:
- 4 eetlepes Olie
- 1 eier
- 3/4 Koppie Melk
- 1 Koppie meel
- 2 teelepels bakpoeier
- 1 1/2 Koppie gerasperde Kaas
Metode:
- Meng alles saam en dan maak jy dit in die snackwich gaar!!
- Bedien saam met 'n braai. Sny oop en sit botter en sommer 'n groenslaai in
- Vir variasie kan jy ook nog 'n koppie gerasperde viennas byvoeg voor jy dit in snackwich sit.
10,611 kere besoek
Vinnige Hoenderpastei
Sien
Rooibok Potjie
Sien
Bruinsuiker Patats
Sien
Kaserige tuna-pannekoeke
Sien
