Maklike skons
Bestanddele
1 koppie meel
2 teelepels bakpoeier
1 eier – vul die koppie verder met melk
½ teelepel sout
Metode
Meng alles deurmekaar en skep ‘n vol lepel in kolwyntjie-pannetjies. Bak in oond tot gaar.
Wenk
Varieer deur of gerasperde kaas of gekapte biltong by die mengsel te voeg.
Bron: liplekker.co.za
15,559 kere besoek
Marie Beskuitjie Tert
Sien
Avokado Ritz
Sien
Crumbed Mushrooms
Sien
Sjokolade & Mallow Crispies Treats
Sien
