Heerlik saam met Braaivleis of as ontbyt broodjie.
BESTANDDELE:
- Brood deeg
- 250ml Room
- Bruinsuiker
METODE:
- Smeer diep oondpan en voorverhit oond tot 180C.
- Maak deeg in klein balletjies (so bietjie groter as 'n mince bolletjie) en pak in oondpan.
- Gooi room bo-oor en die bruin suiker bo oor dit oor deeg.
- Bak in oond tot gaar.
BRON: Onbekend
10,092 kere besoek
Tuna Tert
Sien
Cinnabons
Sien
Bros Konfyt koekies
Sien
Sjokolade-aarbei-rolkoek
Sien
