Aarbei-melkskommel

Aarbei-melkskommel

Bestanddele

250 ml aarbei-roomys

250 ml aarbei-jogurt

wit malvalekkers

Metode

Meng 250 ml aarbei-roomys en 250 ml aarbei-jogurt saam in ’n versapper of pols dit met ’n handmenger tot glad. Gebruik ’n skêr en knip wit malvalekkers in sirkels. Plak die sirkels aan die binnekant van glase vas en gooi die glase vol aarbei-melkskommel. Sit ’n strooitjie in elk en sit dit dadelik voor.

 

Bron:  Idees Tydskrif (Digitaal)

Foto:  Idees Tydskrif (Digitaal)

 
Aantal kere besoek: 7211

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Lemoenstroop Koek
Lemoenstroop Koek...meer
Koeskoes met spek en oondgeroosterde groente
Koeskoes met spek en oondgeroosterde groente...meer
Smokey bacon-en-lensiesop
Smokey bacon-en-lensiesop...meer
Dadelbrood
Dadelbrood...meer
Kaasfrikkadelle
Kaasfrikkadelle...meer
Brandewyn Truffels
Brandewyn Truffels...meer