Maklike pynappel "stirfry" sous

Maklike pynappel "stirfry" sous

Bestanddele:

  • 1 blik pynappel stukke
  • stroop van pynappel
  • 1/2 kp asyn
  • Uie (gebraai)
  • 1/2 koppie tamatie puree
  • 2eetlepels bruinsuiker
  • 1 tot 2e mielieblom

Metode:

  1. braai eerste die uie - voeg dan alles in boonste volgorde by (mielie blom laaste) en meng tot dikte wat verlang word.
  2. Voeg by jou mince en groente nadat dit reeds gaargemaak is (die pynappel stukkie kan ook eerder by die sous uitgelaat word en eers by die maalvleis en groente gevoeg word).
15,566 kere besoek

Beskuitjie Fudge

Sien

Olive Bruchetta with Tomato and Basil

Sien

Oxtail met uie en wortels

Sien

Gemmerbier

Sien