Hoenderpastei

Kook twee hoenders baie sag met kruinaaltjies. Sodra hoenders sag is, maak dit fyn verwyder al die bene.

PASTEIDEEG:

  • 6 eetlepels meel (gesif)
  • 5 teelepels bakpoeier
  • ½ koppie kookolie
  • knippie sout
  • 1 eier

METODE:

  1. Meng alles saam en voeg melk by totdat deeg pap genoeg is.
  2. Smeer 'n bak met botter.
  3. Gooi 'n bietjie van die deeg onder in die bak en smeer ook langs die kante op.
  4. Gooi die hoender in en smeer die res van die deeg bo-oor die hoender.
  5. Bak in oond teen 180 grade tot bruin.
6,939 kere besoek

Cafe Latte

Sien

Wortel-appel koek

Sien

Tradisionele Fudge

Sien

Jogurt Kaaskoek

Sien