Gestolde Wortelslaai
- 1x Blik(410g) fyn pynappel
- 1x Pakkie suurlemoen jellie
- 125ml-halwe koppie wit suiker
- 500ml-2 koppies fyn gerasperde wortels
- 1ml sout
- 125ml-halwe koppie room
METODE:
- Dreineer sap uit pynappel , gooi water by sap tot 1 x vol koppie , kook sap , gooi jellie by,koel af tot redelik dik(nie styf nie ) klits die jellie tot romerig .
- Klits suiker bietjies , bietjies by , meng die pynappel en wortels bymekaar en vou in by jellie.
- Klits room styf en vou in .
- Gooi in vorm (met koue water uitgespoel of spray & cook)
- As jy dit wil uitgooi , sit gou bietjie in warm water en gooi uit .
75,776 kere besoek
Mrs. Ball's Chutney
Sien
Jam Tertjies
Sien
Hoender met Broccoli
Sien
Pekanneut-en-kondensmelk-tert
Sien
