Sopaartappels

Sopaartappels (Heerlik saam met braaivleis)

BESTANDDELE:

  • 4-6 medium aartappels (ongeskil net gewas)
  • 250g margarine
  • 1 pak bruin uie sop
  • Kaas (Cheddar of Gouda)
 

METODE:

  1. Smelt die margarine en gooi soppoeier by.
  2. Sit die rou aartappels wat net halfpad deur gesny is in ‘n glasbak(oondvas).
  3. Gooi die botter mengsel oor.
  4. Bak in die oond vir 1 uur by 180’C
  5. Bedruip aartappels so af en toe met botter .
  6. Gooi gerasperde kaas bo-oor sodra dit uit die oond uit kom.

BRON: Onbekend

8,591 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Biltong

Min-moeite-rysdis

Sien

Pizza

Sien

Kerriesouttert

Sien

Warm Aartappelslaai

Sien