BESTANDDELE:
- 1 Eetlepel margarine
- 200 ml Bruinsuiker
- 3 Eetlepels water
METODE:
- Gooi als in 'n klein potjie.
- Roer dit tot dit begin kook.
- Sit deksel op en kook vir 3 minute sonder om te roer. Dis reg wanneer daar niks suiker teen die pot se rand sit nie.
- Gooi dit oor so 5 koppies klaar geskiete popcorn en roer dit vinnig deur.
- Laat dit so rukkie afkoel dan breek jy dit uit mekaar uit.
Voila!!! Mens proe nie eers die verskil nie.
BRON: Die Poeding Klub
1,137 kere besoek
Hoendersosaties op die rooster
Sien
Alles-in-een-ontbyt
Sien
4 Minute Kaaskoek
Sien
Slakke in Knoffelbotter
Sien
