Kaasrolletjies

BESTANDDELE:

  • 1 pak klaar voorafbereide deeg
  • kaas in blokkies gesny (gouda, cheddar of mozarella)
  • 1 eier geklits
  • 1 koppie suurroom
  • ½ koppie bruinsuiker

METODE:

  1. Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe.
  2. Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op.
  3. Rangskik die bolletjies mooi tot pan vol is, gooi ander helfte van die suurroom oor.
  4. Laat rys vir so 20 minute,
  5. Smeer die bolletjies liggies met die geklitste eier.
  6. Bak by 180 grade vir +/- 20 minute tot goudbruin.

 

BRON: Kreatiewe Kos Idees, Lekker Kos en Resepte

762 kere besoek

Bacon and Mushroom Pasta

Sien

Portabella Sampioene as Voorgereg (oor die kole)

Sien

Partytjieworsies

Sien

Patat in foelie met heuning en kaneel

Sien