Vinnige Chips Koekies

BESTANDDELE:

 

  • 200 g gerasperde kaas
  • 125 g simba chips (enige geur)
  • 140 g meel
  • 100 g margarien

METODE:

 

  1. Meng alles saam.
  2. Rol in balletjies en druk plat.
  3. Bak vir 10 minute teen 200 grade Celsius.

BRON: Food Lovers Recipes, Lekker Kos en Resepte

2,033 kere besoek

Maklike En Vinnige Pasta

Sien

Gebakte Appelpoeding

Sien

Ongebakte sjokoladekoekies

Sien

Maalvleis (Wil ophou maar kan nie) Gereg

Sien