Hierdie tert is soos roomys.
BESTANDDELE:
- 1 blik kondensmelk
- 125g Cremora
- ½ koppie water
- 1 koppie room
- 1 suurlemoen se sap
- Vanilla essence
- 1 peppermint sjokolade
METODE:
- Klits die room styf.
- Los die Cremora op in die water en gooi by die room en klits goed.
- Terwyl jy klits voeg die vanilla by.
- Klop die suurlemoensap en kondensmelk saam tot styf en gooi dit by die roommengsel.
- klits nou alles goed saam tot dik.
- Gooi in bak, rasper die sjokolade oor en sit in vrieskas om te vries soos roomys.
Wenk: Vervang die suurlemoensap en kondensmelk met caramel kondensmelk as jy 'n ander variasie soek.
BRON: Let’s Talk Magazine
2,240 kere besoek
Alles-in-een-ontbyt
Sien
Bros Koekies
Sien
Isolde se Tipsie Tert
Sien
Skaapboud
Sien
