Roosterkoek

Heerlik saam die braaivleis.

BESTANDDELE:

  • 2 k(500 ml) bruismeel
  • ½ t (2,5 ml) sout
  • 2 e (30 ml) suiker
  • 2 e (30 ml) botter of olyfolie
  • 200 ml water

METODE:

  1. Sif al die droe bestanddele saam.
  2. Meng die botter of olyfolie daarby.
  3. Voeg water by.
  4. Vorm roosterkoekies met die hand (gebruik meel indien aan die hande vassit).
  5. Braai op rooster en draai dikwels om.

BRON: netwerk24

895 kere besoek

Noedels met tuna

Sien

Mikrogolf Mieliebrood

Sien

Tuisgemaakte kraakbeskuitjies

Sien

Fluweelpoeding

Sien