Oeps! Dit lyk of jy nog nie ingelog het nie. Jy moet inlog om hierdie opsie te kan gebruik! As jy nog nie geregistreer is nie, klier hier om te registreer:

Braai gekapte uie vlugtig in klein bietjie olie saam met Kerrie poeier (nie te lank nie uie moet nog sy varsheid behou)
Voeg green peppers, tamatiesous, asyn, olie en suiker by.
Laat net vir n rukkie prut tot die suiker gesmelt het in die sous.
Voeg by klaar gaar noodles en meng goed.
Bere in yskas tot dit koud is
Tip: Noodle slaai is baie lekkerder as dit oor nag gestaan het, probeer dit gereeld deur roer sodat die sous nie aan die onderkant van die bak gaan le nie
Aantal kere besoek: 74750
Kommentaar:
Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!
Portabella Sampioene as Voorgereg (oor die kole)
Portabella Sampioene as Voorgereg (oor die kole)...meer