Vinnige Dip

VINNIGE DIP

 

Hierdie vinnige dip is 'n wenner as 'n dip/doopsous vir wanneer jy 'n fondue partytjie hou.

 

WAT JY BENODIG:

  • 1/2 koppie water
  • 2 koppies mayonaise
  • 2 teelepels tomato paste
  • 2 eetlepels gesmelte botter
  • 2 teelepels suiker
  • 1/2 teelepel paprika
  • 1 teelepel knoffelpoeier
  • knippie cayenne peper

 

WAT JY MOET DOEN:

Gooi al die bestandele in 'n bak (of 'n pyrex beker werk goed) en meng tot die sous glad is.

 
6,534 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Olive & Rosemary

Broodpoeding

Sien

Mikrogolf Haselneut-fudgekoek

Sien

Biltong (Suid Afrikaans)

Sien

Neute Lekkers (Peanut Clusters)

Sien