Blomkoolslaai

BLOMKOOLSLAAI

 

Heerlik saam met braaivleis.

 

WAT JY BENODIG:

  • 1 blomkool (in blommetjies gebreek)
  • 24 gevulde olywe (in skyfies gesny)
  • 6 groot radyse ( in skyfies gesny)
  • 250 ml Cheddar kaas ( in blokkies gesny)
  • 1 Bossie grasuie (fyn gekap) opsioneel
  • SLAAISOUS
    100ml suurroom
    34gr Knoffelsousmengsels (2x17g pakkies) ek gebruik knorr (gebruik droog)
    100ml mayonnaise

 

WAT JY MOET DOEN:

  1. Plaas alles in slaaibak en meng met slaaisous en knoffelmengsel
  2. Verkoel die slaai tot dit bedien word
  3. Hou redelelik lank in die yskas dit word lekkerder soos dit staan!

 

KREDIET:

WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

 
10,943 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Cheezy

Vlakoek

Sien

Klein Koekies

Sien

Kerriehoender-pot

Sien

Sjokolade-aarbei-rolkoek

Sien