Wafels

 

Wafels

1 koppie koekmeel

1 tl bakpoeier

½tl sout

1 tl suiker

1 koppie melk

1 eier geskei

½eetl botter

 

Meng alles saam behalwe die eierwit , klop dit apart styf en vou laaste in , as die mengsel te dik is gooi nog betjie melk by

 
5,770 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Olive & Rosemary

Broodbolle vir braaivleis

Sien

Gebakte Sagopoeding

Sien

Koffietert (Mariaan)

Sien

Milanese Risotto

Sien