Kaastert
2 koppies cremora
1 koppie warm water
2 tl gelatien
1 proppie karamel geursel
2 blikkies kondensmelk
¾ koppie suurlemoensap
1 houer gewone maaskaas
Maak eers die kors (enige waarvan jy hou)
Voeg cremora in mengbak
Neem 1 koppie warm water en roer gelatien by
Meng saam
Voeg karamel geursel by
Klop alles goed saam met ‘n elektriese klitser
Laat afkoel , klits dan weer
Voeg dan kondensmelk en suurlemoensap by
Klits goed en klop maaskaas by
Klop dan alles saam tot dik
Skep alles dadelik oor kors
7,632 kere besoek
Tuna Tert
Sien
Dadelbrood
Sien
Paasbolletjies (Hotcross Buns)
Sien
Rysslaai
Sien
